Tjoepstil de Arno Carstens

Tjoepstil

Arno Carstens

Al final de la letra 'Tjoepstil' podrás comentar sobre ella y acceder a más canciones de Arno Carstens.

Ver vídeo con letra

LETRA

Tjoepstil

Tjoepstil, x 2
ek het jou aan my hoekwil,
wil jy dans, op die maat, op die ritme van die straat,

kom le hier by my vanaand, tjoepstil, tjoepstil, x 2

een - ek regopwekker onder my vlerke stof,
twee - n turbo enjin as my hart verdof,
drie - jy kry n skuilnaam want vanaand raak dit rof, ons is kar siek (x2)

kom le her by my vanaand, tjoepstil, tjoepstil, x 2

as jy verstik in plastieksak vure, kom hier, kom hier,
en in die verkeer die aftog blaas, kom hier, kom hier,
vind jy jouself omring met diere, tjoepstil, ontevrede,
in die begin was daar niks, en jou gelig is die lig,

kom le her by my vanaand, tjoepstil, tjoepstil, x 2

365, 24uur, horlosie skop die tyd die sekondes hier,
dis die kalm voor die storm voor die party begin,
dis die tower hier...

kom le hier by my vanaand, tjoepstil, tjoepstil x 4

Vídeo con letra

Puntuar 'Tjoepstil'

¿Qué te parece esta canción?

-
0 votos

* Gracias a Hawli por haber añadido esta letra el 15/11/2017.

Comentar Letra

Comenta o pregunta lo que desees sobre Arno Carstens o 'Tjoepstil'

Comentar

Compartir esta letra en...